top of page
Alternatiewe energie alternative energy wind

Windenergie

'n Aansienlike deel van die energie op die plaas kom van die "Kaapse Dokter" in die somer en die Weste-winde in die winter. Die windlaaier is noodsaaklik omdat dit energie gee wanneer die son wegkruip. Ons het die fout begaan om een "groot" windlaaier op te rig in plaas van twee of drie kleiner windlaaiers wat vir dieselfde koste meer laai oor die langer termyn.

Skakel gerus vir besprekings:

+2783 282 6260

    © 2023 by Kooigoed Gasteplaas. Proudly created with Wix.com

    bottom of page