top of page
Kooigoed alternatiewe energy alternative energy

Alternatiewe Energie

Op Kooigoed maak ons slegs van alternatiewe energie gebruik. Elektrisiteit word opgewek met behulp van sonpanele en 'n windlaaier. Ons water is suiwer reënwater wat opgevang word en ons warm water word met sonenergie verhit. In sonoonde maak ons heerlike kos en ons huis word verkoel en verhit deur moederaarde. Lees gerus meer daaroor hieronder.

Skakel gerus vir besprekings:

+2783 282 6260

    © 2023 by Kooigoed Gasteplaas. Proudly created with Wix.com

    bottom of page