top of page

Sonoonde

Die eenvoudige sonoond gebruik slegs ons sonnetjie se hitte om teen 150 grade C alles wat ons daarin plaas ongelooflik heerlik gaar te maak. Brood, beskuit, koek, en ander gebak brand nooit aan nie, en vleisgeregte soos beesstert, skaaprib en skenkels val van die been af. Wanneer ons 'n skaapboud gaarmaak, trek ek die been uit sonder om 'n mes te gebruik.

Sien is glo!

Skakel gerus vir besprekings:

+2783 282 6260

    © 2023 by Kooigoed Gasteplaas. Proudly created with Wix.com

    bottom of page