top of page

Geoverkoeling

Vertikale skagte en 'n 20m lange tonnel, 4,0m ondergronds, sorg vir die varslug wat heel jaar, dag-en-nag teen sowat 20 grade C in die gebou ingetrek word deur die natuurlike konveksieproses van warmlug wat styg. (Ons dank aan die Skepper wat hierdie wet vasgelê het).

Die lug wat van die tonnel kom word deur sekondêre kanale onder die vloer na die slaapkamers herlei.

bottom of page